
Fondsinsameling duur voort vir NW vrou wat sterf weens Covid entstof
Ayael_azhari
0 min
News
Description
Die familie van Jean van Vuuren sê fondsinsamelingveldtogte gaan voort na die 65-jarige se dood weens newe-effekte van ‘n Covid-19 entstof.<br /> <br /> Sy het die Guillain-Barrè-sindroom opgedoen kort na haar Covid-19 inenting en was as gevolg daarvan verlam.
Uploader
Episodes
1
Fondsinsameling duur voort vir NW vrou wat sterf weens Covid entstof
Ayael_azhari